Om na die OORDENKINGS te luister - kliek HIER
(Die oordenkings word deur verskillende persone
geskryf en deur Risa voorgelees.)
PREKE:
Daar is twee maniere om na die preke te luister. Indien jy 'n Internetverbinding het soos ADSL,
kan jy sommer aanlyn luister. Indien jy by die huis net 'n gewone 56k modem het en jy wil nie vir
'n halfuur aan die Net gekoppel wees terwyl jy luister nie, dan kan jy die preek aflaai, dit op die rekenaar
stoor en later daarna luister. Ons het probeer om die grootte van die klank so klein as moontlik te maak.
INTERKERKLIK.
Terloops, hierdie webtuiste bevat preke van verskillende
kerkdenominasies
en verskillende predikers en is dus nie beperk tot een besondere kerkgenootskap
nie.
Om na 'n preek aanlyn te luister - kliek HIER
Om 'n preek af te laai - kliek HIER
NUUT - Die Johannes Evangelie (Voorgelees deur Risa.) - kliek HIER - NUUT
+++++++
Loer ook in by www.egafrikaans.co.za